J VENTER

Default profile image
----------

Blog #3.5

28 Nov 2021, 16:34 Publicly Viewable
  1. Sistiese fibrose is ‘n genetiese metabolise siekte agv ‘n verlaging in DNase, daar is dan ‘n verlaging in sektrete in die organe. Hierdie simptome kan veral gesien word by die lugwee. Die mukus is taai en duk en die liggaam kan nie self van dit onslae raak nie.

rhDNase hidroliseer die mukusproteine sodat hulle kan vervloei.

  1. Neonatale respiratoriese noodsindroom, is ook bekend as hiallienmembraan siekte en dit kom voor by premature babas. Dit is dan as die oppervlak aktiewe stof wat die longe bedek direk na geboorte nie teenwoordig is nie. Dit kan veroorsaak dat die baba se longe plat val en kan lei tot die dood.  Algemene behandeling is suurstofterapie om oksidasie te verseker, ventilator om positiewe druk te veroorsaak en die toediening van eksogene surfakrtante  en ook die toedieining van kortikosteroiede aan die moeder net voor kraam, sodat dit die vorming van die oppervlakaktiewe stof by die baba kan insieer.  Eksogene surfaktante vul die baba se lonssurfaktante aan.

  1. Suurstofterapie is daar om oksidasie te verseker en as te veel suurstof toegedien word kan dit lei tot retinale skade en kan blindheid veroorsaak.

  1. Neonatale apnee is as die resperatoriese reguleringsentrum in die brein nog nie volledig ontwikkel het nie en dit is gewoonlik by pasgebore babas of premature babas. Apnee kom voor saam met bradikardie vir 15 sekondes en dit word herhaal.  Teofilien en kafein want dit sla die sss stimuleer.