Potensiaalbemiddeld,
Ligandbemiddeld
Potensiaalafhanklike ioonkanale is ion spesifiek, terwyl ligandafhanklike ioonkanale nie spesifiek is t.o.v ione nie.
Potensiaalafhanklike kanale is natrium, kalium en kalsium kanale, en ligandafhanklike ioonkanaal is asetielkolien, nikotien kolinerge, GABA, glutamaat, asparaat en glisien reseptore.
Potensiaalafhanklike ioonkanale dra sein oor vanaf die selliggaam na die terminal, terwyl by die ligandbemiddelde kanaal bind die ioonkanaal aan die ligand.
Ionotropies reseptore |
Metabotropiese reseptore |
GABAA Nikotinies ** EAA 5-HT3 |
|
Ionotropies:
Metabotropies:
EPSP (excitatory postsynaptic potentials) is ‘n gedepolariserende stroom wat veroorsaak dat die membaarnpotensiaal meer positief is, en nader beweeg aan die drempel van opwekking. Terwyl IPSP (inhibitory postsynaptic potentials) ‘n hiperpolariserende stroom is wat veroorsaak dat die membraanpotensiaal meer negatief is, en verder van die drempel van opwekking af beweeg.
EPSP- Glutamate ione en aspartate ione
IPSP- Glycine en Gamma-Aminobutyric Acid (GABA)
Kalsium ione stimuleer die vrystelling van neurotransmitters vanaf synaptiese vesikels binne in die sinaptiese splete.