C VAN DER MERWE

Default profile image
CARLI VAN DER MERWE

CARLI VAN DER MERWE

22 Feb 2021, 18:57 Publicly Viewable

1. Watter tipe ioonkanale word op senuselmembraan gevind? 

  • Potensiaalafhanklik 
  • Ligandbemiddelde ioonkanale 

2. Noem 3 verskille tussen die ioonkanale

  • Verandering in membraanpotensiaal van die sel 
  • Potensiaal afhanklike kanale is Na+, K+, Ca2+ kanale. 
  • Liggandbemiddelde ioonkanale is ionotropiese reseptore 

3. Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore

  • Ionotropies is die opening van ioonkanale waar metabotropiese reseptore die metaboliese verandering is. 

4. Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropeise en merabotropiese reseptore en ken die transduksie meganisme van reseptore. 

  • Ionotropiese reseptore : 
  1. GABA
  2. Nikotonies
  3. EAA
  4. 5-HT3
  • Metabotropiese reseptore : 
  1. 7 Transmembrane G-proteïen gekoppelde reseptore 
  2. Binding van NT aan reseptore veroorsaak dat onder die invloed van G-proteïen, 2de boodskappers gevorm word wat ioonkanale kan beïnvloed. 
  3. G-proteïen betrokkenheid of metabotropiese R-aktivering veroorsaak dat effek langer duur as met ionotropiese R-aktivering, selfs minute

5. Verduidelik die verskil tussen EPSP en 'n IPSP en gee voorbeelde

IPSP : inhiberende post-sinaptiese potensiaalverskil bv Cl-ioonkanaal

EPSP : esodatoeroese post-sinaptiese potensiaalverskil bv Na-kanaal. 

 

6. Wat is die rol van Kalsium in die ontwikkeling van sinaptiese potensiaal: 

Kalsium veroorsaak deopolarisasie en 'n esodatoeriese post-sinaptiese potensiaalverskil. Die reseptore EAA(glutamate) vorm 'n binding met die ioonkanaal.