Dit is die onvermoë om dinge te onthou tydens die werking van n geneesmiddel soos Bensodiasepiene.
Dit verminder tyd om aan die slaap te raak en verhoog totale slaaptyd vir mense wat minder as 6 ure ʼn nag slaap. Dit verhoog ook die duur van fase 2 NREM
Barbirate en Midasolam, Diasepam, en Lorasepam ( intra veneuse saam met ander middels).
Barbirate kan maksimum onderdrukking veroorsaak a.g.v. addisionele onderdrukking van AMPA reseptore en die nonsinaptiese membraan effek.
Hoe dosisse Barbirate en sekere Bensodiasepiene. Selektiewe antikonvulsiewe effekte met fenobarbitoon klonasepam en klobasam.
Die middels inhibeer polisinaptiese reflekse en veroorsaak spierverslappende effekte.
As gevolg van die kalmerende effekte kan oordosis die respiratoriese en kardiovaskulêre stelsels onderdruk.