MM SWART

Default profile image
MARISE SWART

Blog #5

6 Mar 2021, 12:29 Publicly Viewable

Marise Swart

31583229

BLOG #5

  • Watter tipe kinetika ondergaan etanol in die liggaam?  Verduidelik ook wat die kliniese betekenis hiervan is.

Alkohol ondergaan zero orde metabolisme.Dit beteken dat alcohol slegs gemetaboliseer word totdat die NAD ko-ensiem opgebruik is, daarom kan alcohol slegs teen 7-10g/h gemetaboliseer word.

  • Gee ‘n kort opsomming van die metaboliese weë van etanolmetabolisme.

1)ALKOHOLDEHIDROGENASE:vind plaas wanneer lae-matige alcohol konsentrasies voorkom.Dit is n zero orde kinetika omdat die hoeveelheid NAD ko-ensiem beperk is dusk an slegs 7-10g/h gemetaboliseer word

2)MEOS(gemengde funksie oksidases):tree in my hoer konsentrasies alcohol. >100mg/dL. Wanneer alcohol kronies gebruik word verhoog MEOS se aktiwiteit, hierdie sisteem kan geinduseer word en dra gedeeltelik by tot die ontwikkeling van tolerasie vir alcohol.

  • Watter geneesmiddels kan hierdie metabolisme beïnvloed en wat is die effekte daarvan?

-Disilfiram

-Metrnidasool

-Kefalosporiene

Inhibeer of onderdruk die werking van aldehieddehidrogenase.Dit wil se asetaldehied kan nie afgebreek word na asetaat nie en die asetaldehied akkumuleer in die liggaam.Die opeenhoping van asetaldehied in die liggaam veroorsaak naarheid , braking, gloede ens.Dus kan n middel soos disulfiram ook gebruik word as weersin terapie vir alkoholisme aangesien die middel n mens laat sleg voel en dan kan n persoon wat probeer om alcohol misbruik te staak dit makliker vind om nie die alcohol te neem nie.