Marise Swart
31583229
Blog #6
Toleransie vir alcohol onstaan agv SSS aanpassing, die liggaam ondergaan fisiologiese veranderinge wat veroorsaaak dat die metabolisme van alcohol deur die lewer vinniger plaasving( MEOS metabolisme gebeur vinniger aangesien die ensieme geinduseer word en meer alcohol word afgebreek), wanneer die metaboliese tempo vinniger raak word die alcohol ook vinniger weer uit die ligaam uitgeskei en op die manier ontwikkel toleransie.
Verdere SSS aanpassings wat kan plaasvind wanneer alcohol chronies gebruik word is die sub-sensitiwiteit van reseptore e nook veranderinge in 2de boodskappers.Wanneer die reseptore se sensitiwiteit vir alcohol afneem onstaan daar n vorm van toleransie
Chroniese gebruik van alcohol veroorsaak progressiewe afname in lewerfunksie, daar kan aanleiding gee tot hepatitis en sirrose.Dit is ook meer waarskynlik in vroue as mans.Chroniese gebruik veroorsaak ook n verlang in glukoneogenese, hipoglukemie en vetakkumulasie kan ontwikkel.
Die chroniese gebruik van alcohol veroorsaak ook n verhoging in die aktwiteit van lewermikrosomale ensieme en dit dra by tot die toleransie effek.
Wernicke-Korsakoff is n sindroom wat ontstaan wanner perifere neuropatie voorkom agv n tiamiengebrek.Die sindroom gaan gepaard met:ataksie, verwarring, paralise van gesigspiere.
Tiamien word parenteraal toegedien om permanente brein skade te voorkom.
Fetale alcohol sindroom is n teratogeniese effek wat ontstaan wanner n kind in die uterus blootgestel word aan alcohol.Dit veroorsaak n verskeidenheid ontwikkelings gebreke, kognitiewe en gedrags tekorte agv beskadiging aan die ontwikkelende neurone.Die sindroom sluit in:verstandelike vertraging, groei gebrek, mikrokefalie, karakteristieke onderontwikkeling van die middelste gesigarea.
AKUUT:Akute alcohol gebruik veroorsaak n afname in die metabolisme van ander middels bv Fenotiasiene en TAD’s.Dit veroorsaak dat die middels in die liggaam akkumuleer end it kan verlengde sss onderdrukking veroorsaak.
CHRONIES:Chroniese etanol iname veroorsaak n verhoging in die metabolisme van ander middels.Dit kan bv hepatotoksisiteit laat onstaan in die geval wanneer parasetamol en alcohol saam gebruik word teen hoe terapeutiese dosisse.Lewer toksisitiet kan op die manier ontstaan.
noem 4 geneesmiddelinteraksies met alkohol waar die farmakologiese effekte van die ander middels deur alkohol gepotensieer word.
-Vasodilatore bv.Benazepril
-Hipoglisemiese middels
-Aspirien
-SSS onderdrukkers