MARUCELLE MARAIS

Default profile image
----------

Blog #5

8 Mar 2021, 20:47 Publicly Viewable
  • Alkohol word vining geabsorbeer en versprei en die molekules is klein en water oplosbaar. Piekvlakke kan binne 30 min in dieliggaam bereik word. Die tyd om die piekvlakke te bereik is wel grooter in vroue as in mans omdat mans ‘n kleiner liggams water as vroue het. Metabolisme van alkohol vind meestal in die lewer plaas. By lae en matigehoveelheid alcohol inname word Zero orde kinetika gevolg en net ‘n sekere hoeveelheid ensieme is beskikbaar om die alkohol te metaboliser en ‘n vaste hoeveelheid word dus gemetaboliseer.

 

  • Twee metabolise weë kom voor in die metabolisme van alkohol.
  • Alkoholdehidrogenase: dis die primêre weg wat lae en matige hoeveelhede metaboliser. Volg zero orde kinetika en dus is daar net ‘n sekere aantal ensieme wat ‘n vaste hoeveelheid kan metaboliseer ongeag hoeveel ingeneem word.
  • Mikrosomale etanol oksidering sisteem: word by hoëe konsentrasies gebruik. MEOS aktiwiteit verhoog mer chroniese alkohol gebruik.

 

  • Disulfiram, metronidasool, hipoglemiese gm’s, kafalosporiene. Rem aldehied dehydrogenase wat asetaldehied na asetaat moet afbreek. Asetaldehied is verantwoordelik vie die dronk gevoel en kan lei tot naarheid, braking en hoofpyn.