MENE VAN COLLER

Default profile image
----------

M Van Coller- Blog 6

12 Mar 2021, 07:16 Publicly Viewable
  1. Wanneer kroniese alcohol gebruik word, verhood die MEOS se aktiwiteit en is gedeeltelik vir toleransie verantwoordelik.

  1. Progressiewe verlaging in lewerfunksie (hepatitis en sirrose).

Erger in vroue as mans.

Glukoneogenese verlaging (hipoglukemie en vetakkumulasie) en nutriënte dra by soentoe.

Verhoogte aktiwiteit van lewermikrosomale ensieme (oksidasie sisteem word geïnduseer).

  1. Wernicke-Korsakoff-sindroom is ‘n neurologiese kroniese breinversteuring wat veroorsaak word deur ‘n gebrek aan vitamien B1 of tiamien. Dit vind plaas in die thalamus en hypothalamus.

Behandeling: toediening van vit. B1(oral of IV), ‘n geballenseerde dieet om vit.B vlakke te verhoog.

  1.  Terwyl die vrou swanger is, gebruik sy alcohol en dit kan tot teratogeniese effekte lei. Die baba kan dan misvormd gebore word en verskeie probleme ontwikkel soos verstandelike vertraging, groeigebreke, mikrokefalie, karakteristieke onderontwikkeling van die middelste gesigarea. Alles gebeur die meeste in die eerste trimester.

  1. Akute alkoholgebruik verlaag die metabolisme van GM’s.

Kroniese alkoholgebruik verhoog die metabolisme van GM’s.

  1.      Parasetamol

Diazepam

Enalapril

Metfotmin