Belangrikste effekte van anestetika op liggaamsstelsels:
SSS | Vinnige gladde induksie. Enfluraan kan soms konvulsies veroorsaak. Sommige van die middels kan ook serebrale bloedvloei en intrakraniale druk verhoog. |
KVS | Middels veroorsaak kardiale onderdukking, geen sensitasie van die miokardium, behalwe met halotaan. Halotaan veroorsaak ook verlaging in die bloeddruk. |
Respiratories | Onderdrukking van die respiratoriese stelsel, maar van die middels onderdruk die respiratoriese stelsel meer as ander. Desfluraan het 'n sterk reuk en kan irreterend wees op die lugweg. Suiwer N2O kan hipoksie veroorsaak. |
Uterus | Verminder spierkontraksies |
Lewer | Hepatotoksisiteit |
Noem die toksiese effekte van die inhalasiemiddels:
Hepatotoksisiteit
Hematoksisiteit
Nefrotosisiteit