ZANITA LOUW

Default profile image
----------

Blog #13

10 May 2021, 09:43 Publicly Viewable
  • Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.

Litium ione beinvloed die tweede boodskapper sisteem. Beinvloed spesifiek cAMP,IP3 en DAG tweede boodskapper sisteme. laasgenoemde deur verlaging van verskeie ensieme wat belangrik is in die omskakeling en hersirkulering van membraanfosfoinositiede. IP32 en DAG is belangrike monamaiene en cholinergiese neurotransmissie.

  • Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?

baie nou terapeutiese indeks van 0,5-1,5nM; 2 mM=toksies. Dit is belangrike omdat litium soite die plasmavlakke kan beinvloed. 

  • Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?

as gemodstabiliseerdes vir enkelgeruik en saam Valproaat of Karbamasepien vir profilaktiese mania ook. 

  • Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê.  Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.

Tradisionele Ati psigotiese middels saam met Litium vererger die ekstra piramidale effekte. 

met karbamasepien = neurotoksies. 

dehidrasie saam met diuretikums.

  • Noem die belangrikste newe-effekte van litium.

toksisiteit in ligaam. 

  • Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?

kan nie gebruik nie. 

  • Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.

Help met gemoedstabilisering, help met rehidrasie ens. 

  • Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig:

Me B. Polar (21 jaar, 60kg) is ‘n student en het die afgelope 2 maande die volgende medikasie gebruik:

Camcolit 600mg bd. Plasmavlakke wat na twee weke geneem is, was 0.8mmol/L.  Sy het ‘n spierbesering opgedoen en gebruik ook die afgelope 10 dae Indocid R® 75mg n.  By verdere navraag meld sy dat sy “vreeslik gewig opgetel” het en nou sommer van haar ma se “waterpille” drink in die hoop dat sy van die ekstra kilo’s ontslae kan raak.  Sy kla egter dat sy baie moeg is, sukkel om haar oë in die klas oop te hou, dors bly en voortdurend bewerig en naar voel.

Die waterpille wat dien as n diuretikum wat gebruik word saam met die Litium veroorsaak n erge dehidraasie wat as n toksiese newe effek gesien kan word, dit is hoekom sy moeg, swak voel en die gewig optel het.