LIANDI FERREIRA

Default profile image
LIANDI FERREIRA

Blog #14

20 Jun 2021, 14:33 Publicly Viewable

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

 

Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?

  • Fensiklidien
  • LSD
  • Psilosibien
  • Meskalien
  • PCP

Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

Tipiese effekte en kliniese beeld:

  • Psigoses
  • Swak oordeelsvermoë
  • Bogenoemde lei tot roekelose gedrag
  • Sensoriese versteuring (veral visueel)
  • Psigedeliese effekte
  • “Mind revealing” effekte
  • Naarheid (somatiese effek)
  • Swakheid (somatiese effek)
  • Parestesieë (somatiese effek)
  • Paniekreaksies
  • “Bad trips”

Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Effekte van ‘n oordosis:

  • Nistagmus (onwillekeurige ritmiese beweging van oë, stadig in een rigting, vinnig na ander)
  • Erge hipertensie
  • Konvulsies

Hierdie oordosis kan fataal wees.

Dit word behandel deur bensodiasepiene (hanteer die konvulsies).

Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?

  • Physostigmine (AChE inhibeerder)
  • Bensodiasepiene (vir agitasie)
  • Geaktiveerde koolstof