Verkoue, allergene, fisiologiese reaksies op irritante bv stuifmeel of koue lug
alfa1 agoniste: fenielefrien, efedrien, fenielpropanolamien
Antihistamiene: Difenhidramien, prometasien, chlorfeniramien
Kortikosteroiede: Betametasoon, Prednisoon, beklometasoon
Mastselstabiliseerders: Natriumchromoglikaat, ketotifen
Mukolitika: Mesna, asetielsistien
Antibiotika: Mupirosien, Neomisien
Diverse ander middels: stoom, soutoplossing, vlugtige olies soos mentol
Dit word in 3 verdeel volgens werkingsmeanisme: direkwerkend, gemengde werking, en gemengde werking (imidasoliene). En volges werkingsduur in kort (4-6h), intermedier (8-10h) en lang (12h) - werkend. Meestal topikaal toegedien (neussproei, druppels en jellies) maar ook inhalasie van vlugtige verbindings)
Terugslagrinitis wat ontstaan met oordosering van lokale preperate. Dit word behandel met kortikoied terapie
Eerste generasie: Gaan oor BBS
Tweede generasie se voordeel is dat dit nie oor die BBS gaan nie en dus minder sentrale newe effekte het.
Tweede generasie blokkeer nie muskariniese reseptore nie - en histamien het geen invloed op verjoue nie, dus word dit nie vir verkoue rinitis gebruik nie.
In allergiese rinitis en met dik mukus. Word meestal topikaal toegedien