MICHELLE JANSE VAN RENSBURG

Default profile image
----------

Michelle Janse van Rensburg BLOG#8

16 Mar 2021, 13:02 Publicly Viewable

LEEREENHEID 5.3: INHALASIE ANESTETIKA EN HUL WM EN EFFEKTE.

BLOG#8

Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

INHALASIE MIDDEL:

KVS:

SSS:

RESPIRASIE:

NIERE,LEWER, - UTERUS:

Halotaan.

ê BP.

Miokardium word gesensitiseer.

Serebrale bloedvloei.

éIntrakraniale druk.

Vinnige,gladde induksie.

Geen sekresies.

UTERUS:

êSpierkontraksie.

LEWER:

Hepatotoksies.

Enfluraan.

Minder BP verlaging.

Vinnige,gladde induksie.

Meer verlaging as Halotaan.

Isofluraan

Minder BP verlaging.

Vinniger induksie.

Vinniger herstel.

Sterk onderdrukkende effek.

Sevofluraan

Minder BP verlaging teenoor Halotaan en Enfluraan.

Vinniger induksie en herstel as Isofluraan.

éSerebrale bloedvloei.

é Intrakraniale druk.

Minder irriterend as Desfluraan.

Desfluraan

Minder BP verlaging teenoor Halotaan en Enfluraan.

Vinniger induksie en herstel as Isofluraan.

éSerebrale bloedvloei.

é Intrakraniale druk.

Potente reuk.

Irriterend in lugweë.

Hoes.

Laringosasma.

N2O

Swak anestesie.

Amnesia.

Sterk analgetikum.

Suiwer N2O kan ‘n suurstof tekort veroorsaak = Hipoksie.

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

  • Bradikaride.
  • Irriteer die respiratoriese sisteem (Deslfuraan).
  • Hepatotoksisiteit,nier skade (Halotaan inhalasie middel).
  • Konvulsies (Enfluraan inhalasie middel).
  • Hipoksie.