ANINA KOEKEMOER

Default profile image
----------

Blog #8

2 Apr 2021, 13:58 Publicly Viewable

Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderdings aandui.

Middel

KVS

SSS

Respirasie

Niere

Lewer

Uterus

Uitsondering

Halotaan

¯ bloeddruk

Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van Katesjolamiene (aanleiding tot aritmieë)

Vinnige gladde induksie (staium 2 afwesig)

­ serebrale bloedvloei

­ intrakraniale druk

Nie irriterend

Nie speeksel-brongiale sekresie

Nie hoes

Hepatotoksies

Deur lewer gemetaboliseer

¯ spierkontraksie

Veroorsaak eksterne draaiïng van baba

Skeletspierverslappende effekte (staium 3), ¯ werking van nie-depolariserende skeletspierverslappers bv suksinielcholien, ­ werking op depolariserende skeletspierverslappers bv atracurium, tubocurarine

Nie dikwels gebruik agv hepatotoksisiteit en nuwer middels

Enfluraan

Nie sensitisering van miokardium

Minder BD verlaging as halotaan

Vinnige gladde induksie

Meer ¯ as halotaan

Hoofsaaklik vir die gebruik van instandhouding

Kontra-indikasie met epilepsie (kan konvulsies presenter)

Isofluraan

Minder ¯ in BD as halotaan en enfluraan

Nie sensitisering van miokardium

Vinniger induksie en herstel as halotaan

Potente onderdrukkende effek

Versterk agv potente skeletspierverslappende effek

Het eie skeletspierverslappende effek

Wyd gebruik

Nie vir pasiënte wat spontaan moet asemhaal nie

Desfluraan

Minder onderdrukking as halotaan en enfluraan

Nog vinniger induksie en herstel as isofluraan

­ serebrale bloedvloei en intrakraniale druk

Skerp reuk

Irriterend op lugweg

Indien gebruik as induksiemiddel veroorsaak hoes, kortasem en laringospasma

Word verkieslik eers bygevoeg wanneer die pasiënt reeds onder anestesie is

Sevofluraan

Effekte soortgelyk aan die van desfluraan, alhoewel minder irriterend op lugweg

Ondergaan lewer metabolisme en is chemise onstabiel (versigtig by pasiënt met lewersiekte)

Een van die nuwer middels

Gebruik as induksie en instandhouding

N2O

Swak anestetikum (want MAC > 100)

Potente analgetikum (pynverligting)

Amnesie (geheueverlies)

Suiwer N2O veroorsaak hipoksie. Meng dus altyd met O2 / lug

Hestelfase vinnig (N2O vinnige diffusie van bloed na alveoli

¯ O2 druk – hipoksie

Geen skeletspierverslapping

Addisionele middel in anestesie

Enkelmiddel vir kort tandheelkundige prosedures bv ekstraksies

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

  • Hepatotoksisiteit
  • Bradikardie
  • Hipoksie
  • Konvulsies
  • Irriterende lugweg