JAN-HENDRIK NEL

Default profile image
----------

Blog 3.4

5 Nov 2021, 12:25 Publicly Viewable
  • Die algemene oorsake van rinoree is as gevolg van allergie, verkoue, skade van geneesmiddels of chemiese stowwe, fisiese skade of koue lug.
  • a1-agoniste: fenielefrien

Antihistamiene: Difenhidramien

Kortikosteroïede: Betametasoon

Mastselstabiliseerders: ketotifen

Mukolitika: Mesna

Antibiotika: neomisien

Diverse middels: stoom met soutoplossing

  • Die dekongestante se maganisme van werking is dus dat dit simpatomimetiese agenet is, dis alfa 1 agoniste, dit veroorsaak vasokonstriksie van die mukosale bloedvate, verlaag dus edeem van die nasal mukosa. Mens kry korterwerkende middels (4-6 ure), intermediêrwerkende middels (8-10 ure) en langwerkende middels (12 ure). Die middels is hoofsaaklik direkwerkend, maar party toon ‘n gemengde werking. Hulle word dus topikaal of oral toegedien.
  • Dit is terugslag rhinitis wat veroorsaak word deur die oordosering van dekongestante in chroniese behandeling dus veroorsaak dit verswakte bloedvoorsiening as gevolg van die gedurende vaskonstriksie en wannner die middels gelos word kla pasiënte oor ‘n toe neus. Pasiënte met die toestand moet hul behandeling staak en tydelik op lokale kortikoïedterpie ontvang.
  • Die eerste generasie is multipotente kompeternede antagoniste en blokeer die muskariniese resptore, terwyl die tweede generasie blokeer nie muskariniese reseptore nie. Die tweede generasie kan dus gebruik word as kort en langtermyn behandeling vir alergiese rhinitis. Histamine speel geen rol by verkoue rhinitis nie, maar wel bradykinin, moet dit nie aangwend word vir verkoue rhinitis nie.
  • Ant-alergiese middels kan gebruik word by profilaksie by alergiese rhinitis en word toegedien in ‘n neussproei vorm.

Kortikosteroïde word gebruik by terugslag rhinitis en is in die vorm van ‘n neussproei.

Mesna en soutoplossing word ook gebruik by rinoree ne rhinitis en is in die vorm van ‘n stoom wat ingeasem word.