SELNA DU PLESSIS

Default profile image
----------

Selna du Plessis -31585310 Blog #3

3 Mar 2021, 09:17 Publicly Viewable

1 Watter faktore kan die absorpsie en verspreiding van sedatief-hipnotiese middels beinvloed ? Wat is die kliniese belang hiervan ?

Absorpsie se tempo word bepaal deur die middels se lipofisiteit ,hoe minder lipofiel hoe langer vat die middel om geabsorbeer te word in teenstelling met hoe meer lipofiel hoe korter vat n middel om geabsorbeer te word .

Verspreiding word beinvloed deur biotransformasie wat in fase 1 en fase 2 metabolisme verdeel word ,Herdistribusie  en eliminasie halfleeftyd .

Dit is van kliniese belang omdat die absorpsie en verspreiding nodig is om te voorspel watter farmakonetiese effekte dit op die liggaam gaan uitoefen .

2 Wat beteken herdistrubisie en wat is die belang hiervan .

Herdistrubisie is die verspreiding van n geneesmiddel wat hoogs vetoplosbaar is na die brein,hart en niere waar viinige vrystelling plaasvind na vet en spierweefsel en dan vind stadige vrystelling plaas .Dit is van belang by bepaling van halfleeftyd en die keuse geneesmiddel .Dit help om te bepaal 0f jy n kortwerkende of langwerkende effek wil he .

3 Hoe word Bd e gemataboliseer ? Gee die verskillende stappe in die proses .

BDe word stapsgewys gemataboliseer deur deur lewer ensieme .Dit is fase 1 van metabolisme .Fase 2 behels die verandering van die gemetaboliseerde produk na n wateroplosbare produk wat deur die niere uitgeskei kan word .

Die 3 stappe :

Stap1 - Dealkilering (aktiewe metaboliet )

Stap 2 - Oksidasie (sitochroo P450 )

Stap3- Konjugasie van geolsideerde metaboliet met gluronsuur om onaktiewe mataboliet te vorm.

4Watter BDe word na aktiewe metaboliete omgeskakel ? Wat is die belang hiervan .

Diasepam,Chloorasepaat,Prasepam,Chloorsiasepoksied,Kerasolam .Dit is belangrik om dit bydra tot verlengde werkingsduur .

5 Watter BDe is nie afhanklik van die sitochroom P450 oksidatiewe ensiem vir metabolisme nie ? Wat is die voordele hiervan ?

Oksasepam,Lorasepam,Temasepam,Lormetasepam.Voordele van hierdie middels is dat dit by pasiente gebruik kan word wat lae sitochroom P450 ensiem aktiwiteit besit omdat meatabolisme nogsteeds kan plaasvind by bejaardes,neonate ,pasiente met lewersirrose en behadeling van P450 ensiemremmers.

6 Wat is ensieminduksie ? Watter sedatief-hipnotiese middels is bekend daarvaar ? Wat is die kliniese belang daarvan ? 

Ensieminduksie is is die proses waar n geneesmiddel aan n ensiem bind om die metaboliese aktiwiteit te verhoog .Dit is middels soos Karbamasepien  en Rifampisien  .Dit is van belang omdat dit Buspiroon vlakke verlaag.Dit help om angs te verlaag .