MARCELLE POTGIETER

Default profile image
----------

#Blog 5

15 Mar 2021, 10:23 Publicly Viewable

Marcelle Potgieter           28679970            FKLG 312             #Blog5

  1. Watter tipe kinetika ondergaan etanol in die liggaam?  Verduidelik ook wat die kliniese betekenis hiervan is.

Etanol is ‘n klein water oplosbare molecule wat vinnig uit die SVK geabsorbeer word. Vinnige absorpsie en verspreiding in ‘n vastende persoon sal piekvlakke binne 30 minute bereik.

  1. Gee ‘n kort opsomming van die metaboliese weë van etanolmetabolisme.
    1. Alkohol dehidrogenase: NAD (Nicotinamide adenine dinucleotide) word omgeskakel na NADH. Zero-orde kinetika vind plaas deur die weg.
    2. MEOS (Gemengde funksie oksidasie) Gebruik NADPH as ‘n ko-faktor van Sitochroom P450, 2E1, 1A2 en 3A4. Hoër konsentrasie metabolisme vind hier plaas.

  1. Watter geneesmiddels kan hierdie metabolisme beïnvloed en wat is die effekte daarvan?

Disulfiram

Metronidasool

Kefalosporiene

Hipoglisemiese GM

Cetotetan

Trimethoprim

Effekte: Naarheid, braking, duislig en hoofpyn as dit saam met alkohol geneem word.