MARCELLE POTGIETER

Default profile image
----------

#Blog 6

15 Mar 2021, 13:08 Publicly Viewable

Marcelle Potgieter       28679970        FKLG 312       #Blog 6

  1. Watter moontlike meganismes is ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor chroniese alkoholinname?

Increased oxidative stress coupled.

  1. Watter toksiese effekte het chroniese alkoholgebruik op die lewer en lewermetabolisme?

Afname van lewerfunksie, hepatitis en sirrose kan ontstaan.
Hipoglukemie kan ontstaan
Toename van die lewermikrosomale ensieme.

  1. Wat is Wernicke-Korsakoff-sindroom en hoe word dit behandel?

Perifere neuropatie wat ‘n Tiamien gebrek is (Vit B1). Ataksies, verwarring en paralise van die gesigspiere kom voor.
Behandeling vind plaas: Parenterale Tiamien word gegee om permanente breinskade te voorkom.

  1. Wat is die fetale alkoholsindroom?  Verduidelik volledig.

Wanneer die ma tydens die eerste trimester alkohol inneem. Dit het tetratogeniese effekte soos: verstandelike vertraging, groeigebreke, mikrokefalie, swak koördinasie en karakteristieke onderontwikkeling van die middelste gesig area.

  1. Hoe verskil die farmakokinetiese interaksies van akute en chroniese alkoholgebruik?

Akute-  Onderdrukking van die metabolisme van die volgende middels: Fenotiasiene, TAD en Sedatief-Hipnotika

Chronies- Toename van die metabolisme van ander geneesmiddels geinduseer word en transformasie van die geneesmiddels.

  1. Noem 4 geneesmiddelinteraksies met alkohol waar die farmakologiese effekte van die ander middels deur alkohol gepotensieer word. 

SSS onderdrukkende middel saam met alkohol sal die effekte van die SSS vererger
Vasodilatore- verslapping van die gladdespiere
Hipoglisemiese middels- Bloeddruk sal afneem
Aspirien, meer bloeding sal plaasvind.