watter anti-epileptiese middels beinvloed die PIL se metabolisme en wat is die implikasies hiervan , watter middel is veilig om saam met die pil te gerbuik .
Fenobarbitoon ,karbamasepien, Fenotoien, Okskarbasepien, Topiramaat , verminder die pil se effektiewiteit , maw vrouens kan swanger raak al is hulle op die pil . middels wat veilig is om te gebruik saam die pil is , valproaat, lamotrogine, gabapentin, leviterasetam .
Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beinvloed
Bejaardes het 'n verhoogte insidensie van SSS- toksisiteit waar by babas rn kindersdie keuse middels fenobarbitoon hiperaktiwiteits bu kinders kan veroorsaak .
In watter gevalle is plasabloedvalkke aangedui.
versadigbare metabolisme