MARIU-LOUISE ROODT

Default profile image
----------

Blog #9

8 Apr 2021, 11:52 Publicly Viewable

Blog 9

  • Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
    • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Gemiëlineerde vesels is meer sensitief vir blokkade deur ’n LA as ongemiëlineerde vesels.

    • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Pyn impulse is meer sensitief vir blokkade deur ’n LA as wat druk/ tas senuwees is.

  • Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

Hart: Blok die Na2+ kanale en veroorsaak ’n anti-aritmiese effek.

Skeletspiere: Geen effek op skeletspier, dit is van geen kliniese belang nie.

Gemoedstoestand: Daar kan positiewe of negatiewe verandering plaasvind in die gemoedstoestande.

  • Waarop berus die keuse van ‘n LA?

Die keuse van Lokale Anestetikum hang af van die tyd wat dit ’n LA neem om ‘n effek te toon en die kliniese gebruik daarvan bv. Tandheelkunde, oftalmologie ens.

  • Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Die COdien as ’n buffer. Dit verhoog ook die effek van die lokale anestetikum.

  • Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

Lidokaine, Bensokaïen, kokaine, oksiburokaien