Blog #10
Middels wat die dopamien aktiwiteit bevorder en middels wat die asetielcholien aktiwiteit verlaag.
Dit tree op 'n metaffinoid wyse op en potensieer dopamien se aktiwiteit. Dit verhoog die vrystelling van dopamien, dit verhoog die sintede van DA, dit inhibeer die heropname van DA, anticholinergiese effekte, antivirale effekte, adenosien A2-antagonis en NMDA-antagonis. Dit verbeter rigiditeit, tremor en bradikinese en dit is slegs effektief vir 'n paar weke.
Selektiewe MAO-B remmers: dit inhibeer die metabolisme van dopamien. sodoende sal die dopamien vlakke verhoog word. Dit verhoog dus indirek die dopamienkonsentrasie. Die middels is die volgende: Rasagelien en Selegilien.
Ergot derivate is : Broomkriptien
nie ergot derivate: Pramipeksool, ropinirool
Die MAO-B remmers: Rasagilien en Selegilien. Dit beteken dat dit die siekte progressie sal verlaag.
Die doel is dat die dit die metabolisme van dopamien inhibeer sodoende sal meer dopaien vrygeste word en die dopamienvlakke in die SSS sal verhoog. Die voordeel rakenkende die selektiewe blokkade van die MAO-B remmer is dat die nie die metabolisme van die ander middels sal beïnvloed nie. Dit is addisionele terapie saam met die levodopa.
Die KOMT metaboliseer gewoonlik die L-dopa na 3-OMD. Albei die middels L-dopa en 3-OMD kompeteer vir dieselfde aktiewe transportproses. Die verhoogte plasmavlakke van 3-OMD lewer 'n swak terapeutiese respons. Indien die KOMT gerem word sal die 3-OMD aansienlik minder wees en meer L-Dopa sal aan die aktiewe transportproses bind. Die KOMT- remmer sal die werkingsduur verleng van l-dopa en 'n verlaging in die perifere metabolisme. dit verbeter aansienlik die biobeskikbaarheid.
Dit dien as 'n add-on middel saam met L-dopa/karbidopa. Die is pasiente wat 'off' episodes ervaar. Die Istradefilien verminder die "off" episodes. Indien die reseptor beblok word sal die vrystelling van GABA vermeerder.
Dit het 'n 2 -ledige werkingsmeganisme. Dit is 'n selektiewe MAO- remmer. Die eerste MOA is dat dit die reseptor aktiwiteit verhoog van dopamien en die 2de doel of werking is dat dit die Glutamaat vrysteeling inhibeer.