Naam van Blog: Blog#13 (11.1)
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Berei ‘n kort “lesing” voor, van nie langer as 5 minute (200 woorde) nie, waarin jy vir ‘n kliënt moet verduidelik wat pyn is, wat dit kan veroorsaak, hoekom verskillende mense pyn verskillend ervaar en wat algemeen belangrike beginsels van pynhantering en verwysing behels. Die bogenoemde twee videos sal ook van hulp wees.
Pyn is ‘n onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ervaring geassosieer met werklike of potensiële weefselskade. Pyn het ‘n intensiteit en jy kan dit beskryf vanaf ‘n skaal van 0-10 hoe seer jy het. Pyn het ook ‘n karakter soos n skerp, dowwe, brandende, aching (seer) pyn.
Wanneer jy seer kry is daar spesiale weefselbeskade senuweeselle, nococeptives, wat dan seine stuur na die spinale koord en dan na die brein. Die korteks gedeelte in die brein bepaal wat om te doen met die pyn seine. Daar is ‘n ander sisteem met interneuron breinselle, wat die seiliens netwerk genoem is,en dit bepaal waarop die liggaam moet fokus. Daar is motor pathways wat geaktiveer word wat vir jou sê om bv. Jou hand van n warm plaat af te haal.
Die sisteme is dieselfde vir almal maar die sensitiwiteit is wat verskil by mense en hoe mense pyn hanteer.
Daar is verskillende medisyne wat help vir verskillende tipes pyn. Non presciptive pyn medisyne kan op die selle werk waar die pyn seine begin het. Ander sterk pyn medikasie en innistetics werk deur aktiwiteit van die pyn sensasie te verlaag of die bevordering van ons hanteringstelsel/ endorfiene. Party mense kan pyn hanteer deur sekere metodes te gebruik wat afleding, meditation insluit.