DANICA BAKKER

Default profile image
----------

Danica Bakker 25962574 Study unit 1

31 Aug 2021, 14:14 Publicly Viewable

Goeie dag almal.

Wat 'n rowwe week. Ons het verhuis en met al die pakkery en uitpakkery is dinge maar lekker deurmekaar. Maar tog skyn die son altyd weer die volgende dag.

My kennis om musiekvaardighede en bewegin te inkorporeer het ek waargeneem by my mentor onderwyser. Ek het die voorreg gehad om waar te neem hoe sy musiek konsepte met behulp van beweging wat deur die leerders uitgevoer word. Ek het nog nie self so 'n les beplan nie, maar het goeie hulp en 'n goeie voorbeeld gehad.

Ek verkies fisiese opvoeding in die grondslagfase omdat ek weet dat dit van uiterste belang vir kinders is om gesond en fiks te wees. Om fisies te verkeer kan ook tot die verbetering van akademiese prestasie lei.