E GENIS

Default profile image
ELME GENIS

blog 3.4

28 Nov 2021, 15:50 Publicly Viewable

1)  Rinitis- inflammasie van neusslymvliese. Word geassosieer met verkoue. 

  • slymerige rinitis: sinusitis
  • allergiese rinitis: allergeen blootstelling, IgE gemedieerde inflammasie
  • nie allergiese rinitis: fisiologiese reaksie agv hitte of rookof koue. 

Rhinoree- loopneus. Agv allergie, verkoue, chemiese skade, koue lug of fisiese skade. 

2) Gmbehandeling:

  1. A1-agoniste - efedrien
  2. anihistamiene - difenhidramien 
  3. kortikosteroiede - perdnisoon
  4. masselstabiliseerdes - ketotfen
  5. mukolitika - mesna
  6. antibiotika -  neomisien
  7. ander - stoom, soutoplossong, vlugtige olies en bloeom olie.

3) werkingsmeganisme:  dekongestante is α1-agoniste en veroorsaak vasokonstriksie van mukosale bloedvate en verlaagde edeem van nasale mukosa.

Dit duur ongeveer 4hrs. dit moet egter nie vir langer as 3 dae aan een gebruik word nie en ook nie na 16:00 gedrink word nie.

4) Dit is erntige nasale kongestie wat veroorsaak word deur die oorgebruik van dekongestante neussproeie of druppels. Dit word behandel met kortikosteroiede neussproeie.