1) Sistiese fibrose is n genetiese metaboliesesiekte wat lei tot verlaagde sekresies in verskeie organe.
Behandeling sluit die gebruik van dornase-alfa inhalasies in. Dit hirdoliseer proteiene in brogiale mukus om vloeibaarheid te verbeter. Dit is baie nuwe en duur behandeling.
2) Neonatale respiraastoriese noodsindroom kom by premature babas voor. Die oppervlaktiewe stof wa lugwee bedek en noodsaaklik is vir gaswisseling is nog niegevorm nie, die longe kan dus plat val. Intensiewe monitering van respiratoriese en sirkulatoriese status is noodsaaklik.
behandeling:
3) Suurstof word gebruik om oksiginering te verseker, langtermyn gebruik kan egter lei tot retinale skade en blindheid.
4) Neonatale apnee kom voor by pasgebore babas en premature babas. Die asemhalingsenrum in die brien het nog nie volledig ontwikkel om asemhaling te stimuleer nie. Apnee met bardikardi duur langer as 15 sekondes en kom herhaaldelik voor. Kan lei tot hipoksie en neurale skade.
Metielxantiene stimuleer die sentrale senuweestelsel en dit kan IV toegedien word.