JOEY LABUSCHAGNE

Default profile image
----------

#1

25 Feb 2021, 10:46 Publicly Viewable

 

  • Daar word twee tipes iionkanale gevind op die senuselmembraan, naamlik 'potensiaal bemmiddeld' en 'ligand' bemiddeld
  • Potensiaal afhanklike ioonkanale is indirek, daar is metabotrioiese reseptore betrokke en 'n verandering in membraanpotensiaal veroorsaak dat hierdie kanaal begin werk. Ligand bemiddelde ioonkanale is direk,  daar is ionotropiese reseptore betrokke en die binding van 'n ligand aan die kanaal veroorsaak dat die kanaal begin werk.
  • Metabotropiese reseptore

    Neurotransmitter:

    Reseptor:

    G-proteïn:

    Ensiem en tweede boodskappers:

    NA/A

    α1

    Gq

    Fosfolipase verhoog wat lei tot verhoogte ensiemaktiwiteit en verhoogte IP3 en DAG

    5-HT

    5-HT 2

    AcH

    M1,M3,M5

    H (Histamien)

    H1

    Glutamaat of aspartaat

    mGlu8 (Glutamaat reseptor)

  • Ionotropiese reseptore

    Reseptor:

    Neurotransmitter wat aan reseptor bind:

    Na/Ca/Cl -Ioonkanaal wat geopen word

    Polarisasie:

    Post-sinaptiese potensiaal:

    GABA-A

    GABA (Beter bekend as γ-aminobottersuur)

    Chloor

    HIPERpolari-sasie

    (IPSP) Inhiberend t.o.v. die SSS

    Nikotinies (N)

    AcH (Asetielcholien)

    Natrium

    Depolarisasie

    (EPSP) Aktiverend t.o.v. die SSS

    Glutamaat reseptore:

    • NMDA
    • Kainate
    • AMPA

    Glutamaat

    Of

    Aspartaat

    Natrium/

    Kalsium

    Depolarisasie

    (EPSP) Aktiverend t.o.v. die SSS

    5-HT3

    (NB uitsondering aangesien al die ander serotonien reseptore metabotropies is)

    Serotonien

    Natrium

    Depolarisasie

    Nota: Onthou daar is 2 metabo-tropiese glutamaat reseptore  ook. Naamlik mGlu1 en mGlu8 (Sien by metabotropiese tabel)

    (EPSP) Aktiverend t.o.v. die SSS

     

     

  •  (gekry vanuit notas vanaf Anasha Bezuidenhout)
  • IPSP - Inhiberende post sinaptiese potensiaal deur bv: gebruik van 'n GABA-agonis in epilepsie en EPSP - Eksitatoriese post sinaptiese potensiaal waar bv: glutamaat wat aand die NMDA resptor bind en depolarisasie veroorsaak.
  • Wanneer 'n ligand bind aan 'n kalsium kanaal veroorsaak dit 'n verandering in depolarisasie wat 'n aktiverende post sinaptiese potensiaal veroorsaak.