Plantaardige of natuurlike preparate wat aanspraak maak op anksiolitiese of sedatief-hipnotiese effekte, is n voordelige benadering wanneer n minder ernstige graad van hierdie simptome/probleme behandel en beheer moet word en newe effekte wil verminder of die kans van afhanklikheid wil voorkom word.
Middels wat gebruik word vir anksiolitiese effekte:
die bogenoemde preparate is in kort en klein kliniese toetse vasgestel om dieselfde effekte as Bensodiasepiene te he.
Middels wat gebruik word vir insomnia:
Met die gebruik van die bogenoemde is dit belangrik om te onthou dat die effekte baie Kleiner/minder potent is as sadatiewe hipnotiese middels soos BD’e en moet eerder gebruik word in minder ernstige gevalle