1.) Fenobarbitoon, karbamasepien, fenotoien, okskarbasepien en topiramaat beïnvloed die pil se metabolisme. Hierdie anti-epileptiese middels inhibeer sitochroom P450 en skakel estrogeen en progesteroon om na 'n onaktiewe metaboliet; daarom verlaag die konsentrasie van estrogeen en progesteroon. Dan gaan die pil nie so effektief werk soos hy moet nie en die vrou kan swanger word. Valproaat, lamotrigien, gabapentin, leviterasetam en vigabatrin is veilige GM's om saam met die pil te gebruik, want dit meng nie in met die metabolisme nie.
2.) Neonate - hulle metabolisme en opruiming is hiper stadig; daarom is dit moeilik om GM's te gebruik om dit die kanse vir epilepsie verhoog. Baba en kinders - het 'n vinniger metabolisme en opruiming omdat hulle lewer nog funksioneel reg is. Volwassenis - het ook 'n vinnige metabolisme en opruiming; daarom kan hul makliker gehelp word. Swangervrouens is deel van die volwassenis, maar by hulle moet jy ekstra versigtig wees, want sekere GM's kan teratogenies wees. Bejaardes - hulle het 'n stadige metabolisme en opruiming omdat hulle lewerfunksie deur die jare verswak het.
3.) As die pasiënt ensieminhibeerders gebruik asook kontrasepsie GM's saam met valproaat en fenotoïen. Hiponatremie kan veroorsaak word deur karbamasepien en okskarbasepien.