DEONE MOCKE

Default profile image
----------

#BLOG10

27 Mar 2021, 20:26 Publicly Viewable

Dopamine agoniste en Anticholinergiese middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme. 

 

Amantadine het n metaffinoiede potensieerende effek op dopamien deur vrystelling van DA te verhoog, DA sintese te verhoog en die heropname van DA te blokkeer. Dit is ook n NMDA antagonis en het antidiskinetiese effek. Adenosien A2 antagonis, adenosien inh D2.

 

Dit werk deur dopamien nie weer te heropneem of te metaboliseer nie en dus bly die konsentrasie van die dopamien hoog. 

 

Ergotderivaat- broomkriptien

Pramipexole, ropinirole,Broomkriptien is nie- ergortderivate

 

Neurobeskermende middels: pramipexole. Dit kan die afbraak en verlies van die neurone beskerm. 

 

MAO-B remmers verhoog die dopamien konsentrasie in SSS. dit het n neurobeskermende effek en n afname van progressie van siekte. 

 

COMT remmers metaboliseer l-dopa na 3-o-metieldopa toe wat kompeteer vir transport met l-dopa en so die vlakke van l-dopa verhoog wat die dopamien vlakke indirek verhoog. 

 

Istradefillien is n adenosien alfa2 antagonist 

 

Safinamied verhood dopamien aktiwiteit deur MAO-B te inhibeer en om DA heropname te inhibeer en minder glutamaat vrystel.