Amantadien sal op ‘n indirekte manier en metafinoïede wyse dopamien verhoog. Dit verhoog die vrystelling en sintese van DA. Inhibeer die heropname van DA. Amantadien tree op as ‘n NMDA antagonis a.g.v. antidiskinetiese effekte en help met bewegingsteurnisse. Amantadien is ook ‘n α2 antagonis wat D2 reseptore inhibeer en dus dopamien verhoog.
Amantadien
Selektiewe MAO-B remmers
COMT-remmers (Entakapoon)
Ergotderivate:
Middels wat nie Ergoderivate is nie:
Selektiewe MAO-B remmers (bv. Selegilien en Rasagilien)
Pramipeksool
Dit beskerm die afbraak en verlies van neurone.
MAO-B verhoog dopamien konsentrasie in die SSS.
Adenosien A2 Antagonis wat die dopamien vakke verhoog, want Adenosien blok die D2-R funksie. Indien D2-R geinhibeer word sal DA verhoog.
Safinamied het 'n tweeledige werkingsmeganisme:
1. Dit verhoog dopamien aktiwiteit d.m.v MAO-B en DA heropname te inhibeer.
2. Verlaag glutamaat vrystelling