stel vir jouself 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS , SSS, respirasie , niere , lewer en uterus) lys , maar ook die uitsondering aandui .Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom .
Halotaan : SSS -vinnige gladde induksie, stadium 2 word beskou afwesig , serebrale bloedvloei plus verhoogde intrakraniale druk.
KVS- Bloeddruk verlaag , sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamien
Respiratories stelse- Nie speeksel brongiale sekresies of hoes nie
Uterus: Verlaagde spierkontraksie wat eksterne draaiing van baba veroorsaak
Lewer- Hepatotoksies, word deur die lewer gemetaboliseer. wee versigtig in pasiente met lewer disfunksie of lewersiekte,
Enfluraan : SSS- vinnige gladde induksie
KVS- Nie sensitisering van miokardium minder bloeddruk verlaging as halotaan .
Respiratories - Meer verlaging as halotaan .
Isofluraan : SSS- vinnige induksie plus herstel as halotaan
KVS - Minder bloedruk verlaging as halotaan en enfluraan nie sensitisasie van miokardium
Respiratories- Potente onderdrukkende effekt versterk agv potente skeletspierverslappende effek
Desfuraan : SSS - Nog vinniger induksie plues herstel as isofluraan verhoog serevrale bloedvloei en intrakraniale druk
KVS- Minder bloeddruk verlaging as haloraa en enfluraan
Respiratories : Skerp reuk irriterende in die lugweee as induksie middel veroorsaak hoes asemnood en laringospasma
Stikstofoksied : SSS- swak anesteties
KVS - Geen effekte
Respiratories - suiwer N2O hiposkie kan veroordaak meng dus altyd met suurstof of lug
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasien middels
Potente onderdrukkende effekte versterk agv potente skeletspierverslappende effekte .