Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokker deur 'n LA van die volgende tipes veseld met mekaar, Gemielineerde vesels met ongemielineerde vesels asook druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.
Kleiner en gemielineerde vesels in die senuwees makliker geblok as groter en ongemielineerde vesel , Geaktiveerde pynvesel vuur viniger , pynsensasie selektief geblok deur lokale anestetika , vesels in middel van dik senuweebunndeks stadiger geblok as die aan die buite kant van hulle bundle
Maak 'n lys met die effekte van LA op ander weefsels .
Hart- klas 1 anti-aritmiese middels
skeletspier - swak blokerende effek , geen kliniese toepassing
kakaien- Verhoogede gemoedstoestand beinvloed sentrale katesjolamiens gemedieerde neurotransmissie
Waarop berus die keuse van 'n LA
1. Kleiner sjirurgiese prosedures ,
2, Spinale anestesie
3.outonome blokkade in ischemiese toetsnade
4. Postoperatiwe analgesie
waarom word oplossings van LA soms met CO2 vestadig
Watter van die LA word tipies vir opervlakenetiese gebruik
Kokaien en bensokaien