LOUIS VLOTMAN

Default profile image
----------

Blog# 9

9 Apr 2021, 20:41 Publicly Viewable

Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?

  • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels- kleiner gemilieneerde vesels word makliker geblok as groter dikker ongemilieneerde vesels.
  • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei- Dorsale senuwee is meer sensitief vir blokkasie.

Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

Op skeletspiere is daar ‘n swak blokkerende effek en dus geen kliniese toepassing

Die hart is dit klas 1 arritmiese middels

Waarop berus die keuse van ‘n LA?

Die tipe prosedure wat uitgevoer gaan word. Tipe weefsel waar die prosedure plaasvind. Duur van prosedure.

Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

CO2 onderdruk die akson van die senuwee direk. Konsentreer LA binne die senuweebondel. Laat die LA omskakel na ‘n aktiewe katioon.

Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

Bensokaien

Kokaien

Oksibuprokaien