MIDDELS WAT AS ANTIDEPRESSANTE GEBRUIK WORD:
1. Selektiewe serotonien heropnameremmers (SSRI’s)
2. Serotonien-noradrenalien heropnameremmers (SNRI’s)
2.1. Selektiewe serotonien-noradrenalien heropnameremmers
2.2 Trisikliese antiderpressante
3. 5-HT2 resptor moduleerders
4. Tetra-en unisikliese antidepressante
5. Monoamien Oksidase Inhibeerders (MOAI’s)
Al die middels beoog om 5-HT en NA m.a.w. die monoamine konsentrasie te verhoog by die sentrale sinapse.
Ongeveer ‘n paar weke voor daar werklike kliniese veranderinge waar geneem kan word omrede die monoamien konsentrasie nie dadelik toeneem by aanvanklike terapeutiese behandeling nie.
|
TAD’s |
SSRI’s |
Effektiwiteit: |
Dosis moet opgetitreer word tot ‘n effektiewe dosis. |
Kan dadelik met volle effektiewe dosis begin. |
Newe-effekte: |
|
|
Veiligheid: |
Oordosisse kan baie gevaarlik en kan die volgende tot gevolg hê:
Slegs gebruik in pasiënte wat nie reageer op enige ander antidepressante nie. |
Veiliger middel i.t.v. oordoserings en beskik ook oor ‘n beter newe-effek profiel. Word verkies bo TAD’s vir 1ste keuse. |
Hierdie middel blokkeer alfa2; serotonien2A; en serotonien3 reseptore .
Daar is ook ander reseptore soos H1 en alfa1 reseptore wat Mirtasepien blokkeer.
Venlafaksien is ‘n 5-HT en NA heropnameremmer wat die heropname van 5-HT en NA inhibeer en het ‘n hoër affiniteit in terme van potensie vir 5-HT as vir NA.
Melatonien1&2 reseptor angonis en is ‘n antagonis op die serotonien2C reseptore wat verlaagde inhibisie van NA en DA vrystelling in die korteks wat dan verhoogde NA en DA vrystelling sal veroorsaak as gevolg van die antagonisme op die serotonien2C reseptor.