RINETTE LOSPER

Default profile image
----------

Blog#13

28 May 2021, 11:44 Publicly Viewable

Blog#13

Berei ‘n kort “lesing” voor, van nie langer as 5 minute (200 woorde) nie, waarin jy vir ‘n kliënt moet verduidelik wat pyn is, wat dit kan veroorsaak, hoekom verskillende mense pyn verskillend ervaar en wat algemeen belangrike beginsels van pynhantering en verwysing behels. Die bogenoemde twee videos sal ook van hulp wees.

  • Pyn is ’n onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ervaring wat geassosieerd word met werklike of potensiële weefselskade.
  • Pyn kan akuut (“nociceptive”) of chronies (funksionele en neuropatiese pyn) wees.
  • Akute pyn verwys na pyn wat a.g.v iets veroorsaak word bv. Operasie en inflamasie. Somaties: vel, been, gewrig, spier, bindweefsel en Visceraal: intestinale organe, bv. Dikderm, pankreas.
  • Chroniese pyn verwys na Funksioneel: fibromialgie, IBS, spannings tipe hoofpyn en Neuropaties: senuweeskade, postherpetiese neuralgie, diabetus en europatie.
  • Elke persoon ervaar pyn anders, omrede hul verskillende pyn drempel (Graad van pyn wat gevoel word) het. Sommige persone se pyn drempel is hoër as ander sin.
  • Matige pyn kan behandel word met OTC bv. Parasetamol tablette.
  • Middelmatige na erenstige pyn kan daar ook OTC voor gegee word bv. Parasetamol, kodeïen bevattende produkte in klein dosis. Sommige pyn kort medikasie wat slegs met ’n voorskrif gegee kan word. Bv. Post operatiewe pyn wat heelwaarkynlik met ’n sterk dosis opioed behandel sal word.
  • Sodra pyn nie meer hanteerbaar is met die bogenoemde medikasie nie. Sal ’n geneesheer die pasiënt eerder moet verwys na ’n spesialis wat die brein impulse sa waarneem waar pyn gevoel word.