A DU PLESSIS

Default profile image
----------

Leergedeelte 2.7a

2 Nov 2021, 14:37 Publicly Viewable
  1. Kolgesien by die behandeling van jigartritis inhibeer mikro-tubuli en spoelvorming in makrogage en leukosiete. Inhibeer chemotakse (beweeging van leukosiete na areas van inflammasie). Verlaag metabolisme van leukosiete verminder suurvorming. Verhoog PH (agv uriensuurkristalle). Inhibeer vorming van ITB 4 en IL-1. Behandel akute jig.
  2. SVK –ongemak, braking, naarheid, diarree, maagbloedings, lewer en nierskade, beenmurgonderdrukking, perifere neuritis, alopesie (haarverlies)

KI Swangerskap en KI Nier en lewerinkorting. Doseering van akute aanval 0.5-1mg dadelik, gevolg deur 0.5mg elke 6 ure tot pynverligting of ongemak. Maksimum is 2.5mg in eerste 24h, nie meer as 6mg oor 4 dae nie asook kursus mag nie binne 3dae herhaal word nie. Chronies aanval 0.5mg kolgisien 1-2keer per dag tot uraatverlagende middels toegedien kan word.

  1. Middels vir die gebruik vir akute jigaanval.

NSAIDs

Indometasien

Diklofenak

Piroksikam

Naproksen

Spoelgif(Kolgisien mitose in selle te onderdruk)

Kolgisien

Glukokortikoïede

Betametasoon

Prednisoon

Triamkinoloon Intra Artikulêre inspuiting

Asetonied Intra Artikulêre inspuiting

  1. Probenesied is ‘n urikosuriesemiddels wat uriensuur ekskresie laat toe neem.
  2. Allopurinol is uriensuursinteseremmers-Xantien-oksidase inhibeerders Onomkeerbare inhibeerders, verminder die omskakeling van xantien na uriensuur = verlaag uriensuurproduksie, verhoog dus [xantien] en [hipoxantien] =Meer wateroplosbaar = beter uitskeiding, verlaag [uriensuur] en behandel chroniese Jig. Newe- effekte Hipersensitiwiteitsreaksie 021(veluitsalg,Urtikaria), SVK –effekte naarhied, braking en hoofpyn. Voorsorgmaatreëls drink baie water, pas diet aan; verminder proteïene, aspirien vererger akute jig, vermy urikosuriese middels in akute jig en gebruik urienalkaliniseerders (bv Citro-soda).