Kontra Indikasie Koronêre-serebrale en perifere vaskulêre siektes, KI Hipertensie , IK Swangerskap en IK Kombinasie met triptane=hoofpyn.
|
Analgesics Verlag pin. |
Aspirien Parasetamol NSAIMs |
|
Antiemeties |
Metoklopramied Siklisien (verminder naarheid en braking) Domperidoon (Prokineties verhoog boonste SVK motiliteit, verbeter absorpsie en effiktiwiteit.) |
|
Ergot-alkaloïede |
Ergotamien |
|
Serotonien 5-HT 1D agoniste Veroorsaak vasokonstriksie van kraniale arteries wat pynlik verwyd. Inhibeer neuroaktiewe vasopeptied vrystelling en blok die transmissie van pynimpulse na brein. |
Sumatriptan Zolmitriptan Eletriptan Naratriptan Rizatriptan |
|
Sedatiewe middels |
Diasepam (spierverslapper, sedasie) |
|
Klassifikasie |
Geneesmiddel |
Newe-effekte |
|
Beta-blokkers |
Propranolo |
|
|
Alfa 2 – agonis |
Klonidien |
ø Depressie vererger ø Insomnia |
|
Ca+2 blokkers |
Verapamil Flunarisien |
|
|
TCA |
Amitriptilien |
ø Droeë Mond ø Lomerigheid ø Gewigstoename |
|
Anti-epileptiese middels |
Valproaat Topiramaat Valproësuur |
ø Parestesieë ø Duisligheid ø Moegheid ø Naarheid ø Anoreksie ø Lomerigheid ø Geheueprobleme |
|
5HT2 antagonis |
Pisotifen Siproheptadien Metielsergied |
(H1-antagonis)
(H1-antagonis)
|
|
Botox |
OnabotulinumtoksienA |
|
|
CGRP-terapie |
Erenumab |
|
Voorsorgmaatreëls is as volg; rus in stil, donker kamer tydens aanval, neem medikasie met eerste gewaarwording van migraine, selfs aspirien en parasetamol kan verligting bring indien vroegtydig gebruik, vermy analgetika oorgebruik; terugslag hoofpyne kan volg, vermy faktore wat aanval uitlok bv kossoorte,ligt ens. Profilakse kan tot 6 weke neem vir maksimum effek, nie im alle migrainelyers effektief nie. Leefstyl veranderinge kan help bv. Verlaag stress.