Reza Kuhn
31787215
FKLG 312
Naam van Blog: Blog #1
Voltage gated (Potensiaalafhanklik)
Ligandbemiddelde ioonkanale (Brand, 2021)
Potensiaalafhanklike ioonkanale |
Ligandafhanklike ioonkanale |
Reageer op verandering in membraanpotensiaal van die sel (Brand, 2021). |
Binding van ‘n ligand (neurotransmitter) aan ‘n ioonkanaal lei tot ‘n reaksie (Brand, 2021). |
Seine word oorgedra van die selliggaam na die terminaal (Brand, 2021). |
Dit is ‘n ionotropiese reseptor waar die neurotransmitter aan die ionotropiese kanaal bind (Brand, 2021) . |
Na+, K+ en Ca2+ kanale is betrokke (Brand, 2021). |
Nikotiniese asetielcholien-, GABA-A-, Glisien- en AMPA reseptore is betrokke. |
Ionotropiese reseptore |
Metabotropiese reseptore |
Neurotransmitters bind aan ioonkanale wat lei tot direkte opening van die ioonkanale (Brand, 2021). |
Neurotransmitters bind aan G-proteїengekoppelde reseptore en tweede boodskappers word vrygestel (Brand, 2021). |
Effek ontstaan vinnig, maar duur slegs vir ‘n kort tydperk (Brand, 2021) . |
Die effek vat langer om te gebeur, maar duur vir ‘n langer tydperk (Brand, 2021) . |
Ionotropiese reseptore:
GABA-A (y-amino bottersuur)
Nikotinies (Asetielcholien)
EAA (Glutamaat)
5-HT3 (Serotonien)
Metabotropiese reseptore:
1. Adrenergies
∝1 (fosfolipase C)
∝2 (adenielsiklase)
ß (1+2) (adenielsiklase)
ß3
2. Dopamienergies
D (1+2) (adenielsiklase)
3. Serotonienergies
5-HT1A + 5-HT1B (adenielsiklase)
5-HT2 (fosfolipase C)
4. Cholienergies
Muskarien-
M1 (fosfolipase C)
M2 (adenielsiklase)
M3
5. GABA
GABA-B (adenielsiklase)
6. Eksitatoriese Aminosuur reseptore
mGluR1 – mGluR8
7. Bensodiasepien
BD
8. H1 (fosfolipase C)
(Brand, 2021)
EPSP |
IPSP |
Eksitatoriese post-sinaptiese potensiaal (Brand, 2021) |
Inhibitoriese post-sinaptiese potensiaal |
Aktiverend op verdere aksie-potensiaal geleiding (Brand, 2021) |
Inhiberend/onderdrukkend op verdere aksie-potensiaal geleiding (Brand, 2021) |
Polarisasie= depolarisasie (Brand, 2021) |
Polarisasie= hiperpolarisasie (Brand, 2021) |
Na+ en Ca2+ ioonkanale is betrokke (Brand, 2021) |
Cl- ioonkanale is betrokke (Brand, 2021) |
Bv. Nikotinies (Ach), EAA (Glutamaat), 5-HT3 (Serotonien) (Brand, 2021) |
Bv. GABA-A (y-amino bottersuur) (Brand, 2021) |
‘n Aksiepotensiaal wat beweeg na die akson van die presinaptiese neuron gaan die sinaptiese terminaal binne en aktiveer potensiaal (voltage)-sensitiewe kalsium-kanale in die terminaal se membraan. Die verhoging in die intraterminale kalsium konsentrasie bevorder die samesmelting van sinaptiese vesikels met die presinaptiese membraan. Die neuro-oordragstof binne die vesikels word vrygestel in die sinaptiese spleet en versprei om aan die reseptore van die postsinaptiese membraan te bind, wat veroorsaak dat kanale oopgemaak word en ‘n vinnige verandering in membraangeleiding van die postsinaptiese sel vind plaas (Katzung, 2018: 371).
Bronnelys
Brand, L. 2021. Pharmacology FKLG312 2021 Inleiding. Leergedeelte 1.1. [PDF]. Ongepubliseerde lesing notas op eFundi, FKLG312. Potchefstroom: NWU.
Katzung, B.G. 2018. Basic & Clinical Pharmacology. 14th ed. New York: McGraw-Hill Education.