Dit is die onvermoe om gebeurtenisse te onthou tydens die geneesmiddel se werkingsduur. Bensodiasepiene.
Dit kan moontlik die tyd om aan die slaap te raak verminder.
Dit kan die tyd wat jy slaap vermeerder.
Dit kan die tydsduuur verlaag vir fase 4 NREM slaap.
Spesifiek Zolpidem verminder RFM slaap.
Bensodiasepiene kan ook duur van fase 2 NREM verleng.
Midasolam,Diasepam en Lorasepam.
Sowel as Barbiturate ook. Al hierdie middels veroorsaak Anterogade amnesie, wat dus die onvermoe is om gebeure te onthou gedurende die geneesmiddels se werking. Dit is dus die beste om in anestie te gebruik aangesien die pasient nie die gebeure sal onthou nie.
BArbiturate, Klonasepam, Klobasam, fenobarbitoon, diasepam en lorasepam.
Dit inhibeer die postsinaptiese reflekse.
Sedatief-hipnotika onderdruk die sentrale senuwee stelsel. Die medulla oblongata in die brein besit die asmehalingsentrum sowel as kardiovaskulere sentrum. Dus as hierdie middels toegedien word sal dit indirek n onderdrukkende effek veroorsaak op die asmehaling en kardiovaskulere sentrums. Dit kan dus gesien word as voordelig vir pulmonere en kardiovaskulere siektes as dit natuurlik toegedien word met die regte dosisse. Hierdie middels is dus ook vir hierdie selfde rede gevaarlik en kan die dood veroorsaak as n oordosis gegee word.