Blog#4
Daar is velerlei plantaardige en/of natuurlike preparate wat op die apteek/winkelrakke staan waarvoor aansprake gemaak word dat dit anksiolitiese en/of sedatief-hipnotiese effekte het. Jou handboek (Katz) bespreek ‘n klompie van hierdie middels. Gebruik daardie inligting, saam met ‘n soektog op die internet en stel ‘n kort verslag saam oor die gebruik van hierdie alternatiewe medisyne by die behandeling van angs en insomnia (slaaploosheid). Jy kan enige soekenjin (bv Google) en trefwoorde soos “botanicals and anxiety and insomnia” gebruik
Natuurlike Middels vir Angs:
Natuurlike middels vir Insonia:
Dit is belangrik om te weet dat daar nie baie inligting rakende die terapeutiese en effektiewe gebruik van meeste natuurlike middels is nie. Veiligheid in swangerskap en in kinders is ook nie altyd gewaarborg nie. Hierdie middels kan ook inmeng met sommige geneesmiddels se werking. Praat altyd eers met jou apteker of dokter voor alternatiewe middels gebruik word.