Omdat sommige anti-epileptiesemiddels die hepatiese sitochroom P450 ensiem induseer, word estrogeen en progesteroon omgeskakel na die onaktiewe metaboliet. Dus verlaag die serum konsentrasie van hormone wat in orale kontrasepsie gevind word. Kontraindiksie:Phenobarbital, Phenytoin, Carbamazepine, Felbamate, Oxcarbazepine en Topiramate Veilig – Valproaat suur, Lamotrigine en levetiracetam
Vigabatrin, Leviterasetam, Gabapentin en Pregabalin
Neonate het ‘n stadiger metabolisme dus moet kleiner dosisse gegee word, gewoonlik Fenobarbitoon, omdat daar min ervaring met die nuwe middels is.
Hoër dosisse kom voor by kinders en babas omdat hulle metabolisme vinniger is.
Bejaardes moet altyd kleiner dosisse toegedien word.
Ensieminhiberende middels het byvoorbeeld: Valproaat, Fenotoïen, Fenobarbitoon en Lamotrigine.
Wanneer Fenotoïen gebruik word, omdat dit ‘n versadigbare metabolisme in die lewer het.
Die plasmabloedvlakke moet ook gemonitor word wanneer die persoon op orale kontrasepsie is.