JOHAN JOOSTE

Default profile image
----------

Blog #8

29 Mar 2021, 19:53 Publicly Viewable
  • Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.

Respirasie

Brongidilatasie;

Lugwegirritasie; verlaagde mukus sekrese

Niere

Verlaagde renale vloei

Lewer

Verlaagde bloedvloei & verhoogde ensiem sekresie

Uterus

Uterusspierverslapper;  help met draai van baba

KVS

Verlaagde bloeddruk

SSS

Induksie; verhoogde serebrale bloedvloei & kraniale druk

  • Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Lewer, nier en bloedtoksisiteit sowel as verhoogde liggaamstemperatuur