MENE VAN COLLER

Default profile image
----------

Blog#13

28 Apr 2021, 18:49 Publicly Viewable

1.  Litium ioon beïnvloed CAMP. DAG tweede boodskappersisteme, IP3 en Ig deur die vermindering van verskeie ensieme is belangrikin die omskakeling en hersirkulasie van die membraanfosfoinositiede IP3 en DAG is vir die monoamiene en cholinergiese neurotransmissie belangrik.

 

2.       0.5-1.5mM 

 

3. Monoterapie is vir Bipolêre versteurunge.

    Kombinasie met litium: Karbamasepien, risperidoon, valproaat en haloperidol vir psigiatriese  simpotome. Gemoedstabiliseerder word klonasepam en lorasepam gebruik.

 

4. Tradisionele APM's vererger EPS in kombinasie terapie met litium.

    Teensuurmiddels soos teofilien kaffeien verhoog die renale uitskeiding van litium.

    NsAIM's en ACEI's Fluoksetien verhoog litium se vlakke.

 

5. Tremore, sedasie, ataksie, afasie, spierswakheid, moegheid, polidpsie, poliurie, nokturie, nefrogene diabetes insipidus, tiroiedvergroting, leukositose, edeem, massa toename, aknee, alopesie en seksuele disfunksie.

 

6. Die baba se hart ontwikkel nie ten volle nie. Vrouens wat nog borsvoed moet nie litium gebruik nie, want die baba se litium vlakke styg agv die litium wat in die borsmelk is. 

 

7. Major depressie, skisofrenie en gemoedstabiliseerders.

 

8.  NSAID veroorsaak dat die litium minder opgeruim word; daarom is daar 'n toename in die gewig en ander newe effekte van litium ontstaan. Die pasiënt moet eerder paracetamol (Tylenol) gebruik omdat dit geen interaksies met litium het nie, maar gaan vir die pasiënt se pyn van die spierbesering werk.