LIA WISSING

Default profile image
----------

Blog #12

15 May 2021, 09:39 Publicly Viewable

Blog#12

  •  ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.
  1. TAD-tersiere en sekondere amiene

Tersier:

  • Amitriptillien
  • Imipramien
  • Trimipramien
  • Chloorimipramien
  • Dotiëpien
  • Butriptilien

Sekonder:

  • Nortriptilien
  • Desimipramien
  • Amoksapien (NIE TAD)= tetrasikliese middel
  • Maprotilien (NIE TAD)= tetrasikliese middels
  • Lofepramien
  1. MAOI

  • Tranielsipromien
  • Moklobemied
  1. SSRI

  • Fluoksetien
  • Paroksetien
  • Fluvoksamien
  • Sertralien
  • Sitalopram
  • Esitalopram
  1. SNRI

  • Venlafaksien
  • Duloxetien
  1. NARI

Reboksetien

  1. Tetra/unisiklies anti depressante
  • Mianserien
  • Mirtasepien
  • Bupropioon
  1. 5-HT reseptor moduleerders

  • Trasodoon
  • Vortioksetien:
  1. Sirkadiese ritmereguleerders

Agomelatien

  • Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?

Non spesifieke ↑[NA] en [5-HT] by sentrale sinapse dmv veelvuldige multipotente werking op monoamienergiese resptore

  • Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn?  Wat is die rede hiervoor?

14-21dae, omrede 2/+ weke neem vir sintese van BDNF

  • Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
  • Effektiwiteit: TAD benodig titrasie tot MED terwyl SSRI onmiddelik volle dosis begin. (kan angs inisieel presenter)
  • Newe-effekte:

SSRI sal inisieel angs presipiteer anders as TAD nie

SSRI is nie sederend soos TAD nie en

TAD toon baie anticholinergiese newe effekte.

SSRI toon hoe voorkoms van seksuele disfunksie

TAD het meer newe effekte profiel

  • Veiligheid

TAD akute oordosis is baie gevaarliker as SSRI

TAD oordosis sluit in Koma, Konvulsie en Kardiotoksiteit

  • Hoe werk mirtasepien?

-A2 antagonisà verhoog NA en 5-HT vrystel (outo en hetero reseptor)

-indirekte stim 5-HT1Aà angsiolities

-blokkeer 5-HT3à anti emeties en angsiolities

-blokkeer 5-HT2Aàantidepressief

  • Hoe werk venlafaksien?

Blokkeer 5-HT en NA heropname (met n hoër affiniteit vir 5-HT)

Daarom sal [5-HT] en [NA] verhoog as dit nie heropgeneem word nie.

  • Hoe werk agomelatien?

Slaap het n groot impak op gemoed end us impakteer dit staat van depressie

Agonis op melatonien reseptore (MT1 en MT2)- herstel abnormale slaapbioritmes

Ook antagonis op 5-HT2c-bevorder slaap en het antidepressiewe werking dmv disinhibisie van NA en DA vrystelling -dus verhoog vrystelling.