DANICA BAKKER

Default profile image
----------

Die rol van musiek onderrig in die grondslagfase.

6 Sep 2021, 21:16 Publicly Viewable

Goeie naand.

Ek glo dat musiek onderrig in skole baie belangrik is.

Ek glo dat dit baie belangrik is om leerders bloot te stel aan musiek en verskeie tipe intrumente op 'n jong ouderdom. Baie kinders word nie groot in 'n musikaleĀ familie nie, maar het dalk versteekte talente waarvan niemand weet nie. Deur 'n kind bloot te stel aan verskeie intrumente en tegnieke van musiek, kan 'n kind daardie tegnieke of talente gebruik en ontwikkel.

Vir sommige leerders kan dit ook 'n uitlaatklep wees om hulle emosies vry te laat. Leerders se akademiese prestasie sal ook ontwikkel. Musiek laat 'n kind meer positief voel enn verander sommer jou gemoed en hoe jy oor die lewe voel.

Op die positiewe noot ρ... Lekker aand!