Angiotensinogeenvlakke verhoog by siektes soos hart versaking en veroorsaak ook 'n vergrote hart. Die implikasie hiervan is dus dat angiotensin 2 vasokonstriksie tot gevolg het van die arteries en die vene wat dus hoër bloeddruk veroorsaak en wat veroorsaak dat die hart harder moet werk.
ACE inhibeerders word gebruik by pasiënte wat hipertensie het, want die verlaag mortaliteit. ARB's het dus meer newe effekte soos hipotensie en hipokalemie en word dus gebruik as pasiënte newe effekte toon van die ACE inhibeerders.
AOE inhibeerders laat jou arteries en vene ontspan om dus jou bloeddruk te laat daal. AOE inhibeerders verhoed ook die ensiem om angiotensien 2 te vervaardig, wat dis verantwoordelik is vir die vasokonstriksie van vene en arteries.
Losartan werk in op die angiotensien 2 reseptore en is dus 'n blokker daarvan. Dit inhibeer die RAAS direk.
Dit veroorsaak deurlaatbaarheid van arterie en vene. Ander middels soos die kallikrein inhibeerders nl. aprotinine en ecallantide het dus 'n effek daarop sowel as Icatibant, want hierdie middels is bradikinin 2 resptor antagoniste.
Die bradykinin 1 en 2 reseptore.
Dit is 'n vasodilatator, dit verhoog GF en natrium ekskresie, dit verlaag renien sekresie en aldosteroon maganisme en dit inhibeer ook angiotensien 2.
Neprilisien is 'n tipe 2 membraan proteÏen van die plasma mebraan. Die neprilisien inhibeerders soos entresto en valsartan inhibeer die aktivering van die angiotensien 2 wat vasodilatasie tot gevolg het.