1. Wat beteken anterograde amnesie en watter middels kan hieride effek veroorsaak
2. Noem die effekte van die sedatief -hipnotiese middels op die normale slaappatroon en verduidelik wat is die belang daarvan vir die pasiente
-Hierdie middels verminder die tyd om aan die slaap te raak en verhoog die totale slaaptyd asook verhoog duur van fase 2 NREM verminder die duur van fase 4 NREM asook zolpidem verminder REM slaap .
3.watter van die sedatief -hipnotika word as aanvullende terapie gebruik in anestetiese gebruik . kan jy verduidelik hoekom ?
-Fenobarbitoon , word in kombinasie met bensodiasepiene gerbuik teen konvulsien
4.watter van die sedatief -hipnotikas word as antikonvulante geberuik
-Fenobarbitoon
5. wat is die meganisme van die spierverslappende effekte van sommige van die karbamate en die BD'e
-Tiopentoon word gebruik om narkose te indusser tydens konvulsie en tydens kort sijrurgiese doeleinde.