MARUCELLE MARAIS

Default profile image
----------

Blog #4

8 Mar 2021, 12:47 Publicly Viewable

Chamomile – een van die populêrste bestanddele wat in tee gebruik word om die spysverterling te kalmeer, rusteloosheid, slaaploosheid en selfs vir ADHD.

Valerian – die plant se wortels word gebruik in Europa en Asia om slaapprobleme, depressie en agns te behandel. Werk in op die GABA reseptore.

Lavender – kan tee of olies van lavender gebruik om senuwees te kalmeer en te help met angs.

Passionflower – hierdie plantspesie kan gebruik word om senuwees te kalmeer, in angs en in slaaploos of rusteloosheid.

Lemon Balm – die plant lig mens se gemoed en ontspan die senuwees.

Hops – het ‘n kalmerende effek op mense. Navorsers vermoet hops bind aan die melatonien en serotonien vlakke.