1. die pasient kan nie onthou wat met hom gebeur wanneer hy hierdie medikasie inneem nie, dit duur slegs aan wanneer die medikasie in die pasient is. bv Bensodiasapiene - Triasolam
2.
3.Teopentoon, en by 'n hoë dosis sal die persoon SSS effekte ervaar wat sal help met anestesie.
4.
Hoë dosisse barbiturate en party van die bensodiasepiene.
bv Diasepam, Lorasepam, Chlordiazepoxide en Estazolam.
Fenobarbitoon, klonasepam en klobasam het selektiewe antikonvulsiewe effekte.
5. Meprobamaat inhibeer polisinaptiese reflekse in die rugmurg en interneurale transmissie, BD verhoog GABBA se effekte wat 'n kalmerende effek tot gevolg het.
6. Onderdruk die senuweestelsel en kardiovaskulere stelsel en wanneer die dosis te hoog is kan dit newe efekte tot gevolg he, ditkan lei tot die dood.