Fenobarbitoon, Karbamasepien en Fenitoien. Hierdie middels is almal Ensiem induseerders en veroorsaak dat Kontrasepsie pil vinniger gemetaboliseer word en dus ook minder effektief is. Jy sal iets soos Gabapentin, Vigabatrin ens kan gee.
Neonate ondergaan stadiger metabolisme dus sal jy nie n hoe dosis gee nie. Baab's en kinders se metabolisme is vinniger as volwassenes. Jy sal dus hoer dosissse moet gee vom effektiwiteit te verseker. Bejaardes sal lae dosisse moet ontvang aangesien hulle metabolisme weer stadiger is.
Die gebruik van Fenitoien, aangesien hierdie middel met n klein verhoging omtrent n driedubbelle verhoging in plasmavlakke kan veroorsaak.